Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Ander student met studies gehelp".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 22 | 17.05 | 78 | 60.47 | 29 | 22.48 | 129 |
24.02 |
Natuurwet | 32 | 26.45 | 65 | 53.72 | 24 | 19.83 | 121 |
22.53 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 20.00 | 9 | 60.00 | 3 | 20.00 | 15 |
2.79 |
Regsgeleerdheid | 2 | 18.18 | 5 | 45.45 | 4 | 36.36 | 11 |
2.05 |
Teologie | 0 | 0.00 | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 6 |
1.12 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 40 | 25.48 | 91 | 57.96 | 26 | 16.56 | 157 |
29.24 |
Ingenieurswese | 23 | 41.07 | 21 | 37.50 | 12 | 21.43 | 56 |
10.43 |
Gesondheidswet | 6 | 14.29 | 26 | 61.90 | 10 | 23.81 | 42 |
7.82 |
Alle deelnemers | 128 | 23.84 | 301 | 56.05 | 108 | 20.11 | 537 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.