Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek het ondersteuning (van familie, vriende en persone wat vir my omgee) wanneer ek probleme moet oorkom."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Nooit nie
  2. Soms = Ongeveer 25% van die tyd
  3. Dikwels = Ongeveer 50% van die tyd
  4. Baie dikwels = Ongeveer 75% van die tyd
  5. Altyd = Ongeveer 100% van die tyd

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
5
1.24
37
9.16
46
11.39
99
24.50
217
53.71
404
75.23
Bruin
1
1.19
11
13.10
12
14.29
19
22.62
41
48.81
84
15.64
Swart
1
2.44
7
17.07
8
19.51
7
17.07
18
43.90
41
7.64
Indier
0
0.00
0
0.00
1
12.50
4
50.00
3
37.50
8
1.49
Alle deelnemers
7
1.30
55
10.24
67
12.48
129
24.02
279
51.96
537
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.