Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Die wettiging van huwelike tussen egpare van dieselfde geslag". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
134
33.17
270
66.83
404
75.23
Bruin
21
25.00
63
75.00
84
15.64
Swart
5
12.20
36
87.80
41
7.64
Indier
1
12.50
7
87.50
8
1.49
Alle deelnemers
161
29.98
376
70.02
537
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.