Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Om gegradueerdes sover te kry om, nadat hulle hul graad behaal het, gemeenskapsdiens te verrig". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
125
30.94
279
69.06
404
75.23
Bruin
40
47.62
44
52.38
84
15.64
Swart
26
63.41
15
36.59
41
7.64
Indier
5
62.50
3
37.50
8
1.49
Alle deelnemers
196
36.50
341
63.50
537
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 30.940594059, Opsie 1 Bruin   : 47.619047619, Opsie 1 Swart   : 63.414634146, Opsie 1 Indier  : 62.5, Opsie 1 Alle deelnemers: 36.499068901, Opsie 1 Wit     : 69.05940594, Opsie 2 Bruin   : 52.380952381, Opsie 2 Swart   : 36.585365854, Opsie 2 Indier  : 37.5, Opsie 2 Alle deelnemers: 63.500931099, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.