Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Korrupsie in regeringskringe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 34 | 100.00 | 0 | 0.00 | 34 |
25.56 |
Natuurwet | 34 | 94.44 | 2 | 5.56 | 36 |
27.07 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
2.26 |
Regsgeleerdheid | 4 | 100.00 | 0 | 0.00 | 4 |
3.01 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
2.26 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 34 | 100.00 | 0 | 0.00 | 34 |
25.56 |
Ingenieurswese | 4 | 100.00 | 0 | 0.00 | 4 |
3.01 |
Gesondheidswet | 15 | 100.00 | 0 | 0.00 | 15 |
11.28 |
Alle deelnemers | 131 | 98.50 | 2 | 1.50 | 133 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.