Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 12 | 35.29 | 22 | 64.71 | 34 |
25.56 |
Natuurwet | 7 | 19.44 | 29 | 80.56 | 36 |
27.07 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
2.26 |
Regsgeleerdheid | 1 | 25.00 | 3 | 75.00 | 4 |
3.01 |
Teologie | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
2.26 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 8 | 23.53 | 26 | 76.47 | 34 |
25.56 |
Ingenieurswese | 2 | 50.00 | 2 | 50.00 | 4 |
3.01 |
Gesondheidswet | 4 | 26.67 | 11 | 73.33 | 15 |
11.28 |
Alle deelnemers | 36 | 27.07 | 97 | 72.93 | 133 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.