Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Indien nie, hoe ver woon jy van die universiteit af gedurende die akademiese jaar? (Kies een)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Minder as 'n kilometer
  2. 2 - 5 kilometers
  3. 6 - 10 kilometers
  4. 11 - 50 kilometers
  5. 51 - 100 kilometers

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
2
33.33
2
33.33
1
16.67
1
16.67
0
0.00
6
19.35
Manlik
2
22.22
6
66.67
0
0.00
1
11.11
0
0.00
9
29.03
Alle deelnemers
4
26.67
8
53.33
1
6.67
2
13.33
0
0.00
15
48.39

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.