Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief aan hoe effektief die volgende vir jou persoonlik was ten opsigte van die Verwelkomingsprogram aan die begin van die akademiese jaar: Inskakeling by die Universiteit.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Uiters effektief
  2. Effektief
  3. Redelik effektief
  4. Oneffektief

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
7
41.18
6
35.29
2
11.76
2
11.76
17
54.84
Manlik
3
21.43
6
42.86
4
28.57
1
7.14
14
45.16
Alle deelnemers
10
32.26
12
38.71
6
19.35
3
9.68
31
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.