Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is ten opsigte van die die Eerstejaarsakademie: Om die hulpaanbiedinge van die Akademiese Steunsentrums te gebruik.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Noodsaaklik
  2. Baie belangrik
  3. Redelik belangrik
  4. Onbelangrik

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
3
17.65
10
58.82
2
11.76
2
11.76
17
54.84
Manlik
5
35.71
6
42.86
2
14.29
1
7.14
14
45.16
Alle deelnemers
8
25.81
16
51.61
4
12.90
3
9.68
31
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.