Good questionnaire with excellent points addressed. More questions should be asked about emotional and social incorporation into residence.
somewhat long but necessary
fair questions.
"Helps one to know more about oneself, Help one be in tune with ones innerself and lets one know if one has been prioritising or not."
fair
it helps us see what is expected of us and makes us think about our path
"The questionnaire, personally helps me reflect on my fisrt year of study and allows me to see how far I come from"
"The questionnaire has relevent things,it doesnt focus only on the academic aspects only which is gud, it gives a person more prespective about life and challenges its not one sided it covers most of the things that are related to university life and the
the questions were well structured
"i think is good way of knowing how we cope with university life.""Thumbs up"" for this,i rate it 100%"
"Die vraelys het vir my persoonlik toegelaat om vrae, waaraan ek nie op 'n daaglikse basis dink nie, te beantwoord en as't ware myself konfronteer met die realiteite van student wees en die akademiese- en sosiale uitdagings wat daarmee gepaard gaan. Ek ko
Geen kommentaar
die vraelys is baie realisties opgestel en het nie vrae wat nie van toepassing is op die eerstejaarservaringe nie. Dit het my ook glad nie verveel nie.
Dit hou 'n bre‰ verband in terme van 1e jaar studente se behoeftes.
Geen mening
ek het 'n gemoeds-probleem waarvoor ek medikasie gebruik. Dit help maar dinge is nog nie waar dit moet wees nie. ek is baie depressief.
Die vraelys is nie ingewikkeld nie en die vrae is nie te persoonlik nie.
"Was redelik lank, maar dit dek baie velde"
Dis goeie vrae wat gestel is vir eerste jaar studente.