Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Pornografie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 44 | 65.67 | 23 | 34.33 | 67 |
19.88 |
Natuurwet | 58 | 78.38 | 16 | 21.62 | 74 |
21.96 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 58.33 | 5 | 41.67 | 12 |
3.56 |
Regsgeleerdheid | 4 | 50.00 | 4 | 50.00 | 8 |
2.37 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 67 | 69.07 | 30 | 30.93 | 97 |
28.78 |
Ingenieurswese | 28 | 70.00 | 12 | 30.00 | 40 |
11.87 |
Gesondheidswet | 26 | 70.27 | 11 | 29.73 | 37 |
10.98 |
Alle deelnemers | 236 | 70.03 | 101 | 29.97 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.