Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Alkoholmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 57 | 85.07 | 10 | 14.93 | 67 |
19.88 |
Natuurwet | 66 | 89.19 | 8 | 10.81 | 74 |
21.96 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 8 | 66.67 | 4 | 33.33 | 12 |
3.56 |
Regsgeleerdheid | 6 | 75.00 | 2 | 25.00 | 8 |
2.37 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 73 | 75.26 | 24 | 24.74 | 97 |
28.78 |
Ingenieurswese | 32 | 80.00 | 8 | 20.00 | 40 |
11.87 |
Gesondheidswet | 34 | 91.89 | 3 | 8.11 | 37 |
10.98 |
Alle deelnemers | 278 | 82.49 | 59 | 17.51 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.