Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Kindermishandeling". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 237 | 98.75 | 3 | 1.25 | 240 |
71.22 |
Manlik | 91 | 93.81 | 6 | 6.19 | 97 |
28.78 |
Alle deelnemers | 328 | 97.33 | 9 | 2.67 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.