Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om rasseharmonie en wedersydse begrip te bevorder.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 26 | 38.81 | 18 | 26.87 | 17 | 25.37 | 6 | 8.96 | 67 |
19.88 |
Natuurwet | 21 | 28.38 | 23 | 31.08 | 23 | 31.08 | 7 | 9.46 | 74 |
21.96 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 25.00 | 4 | 33.33 | 4 | 33.33 | 1 | 8.33 | 12 |
3.56 |
Regsgeleerdheid | 2 | 25.00 | 4 | 50.00 | 2 | 25.00 | 0 | 0.00 | 8 |
2.37 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 17 | 17.53 | 32 | 32.99 | 33 | 34.02 | 15 | 15.46 | 97 |
28.78 |
Ingenieurswese | 8 | 20.00 | 7 | 17.50 | 20 | 50.00 | 5 | 12.50 | 40 |
11.87 |
Gesondheidswet | 17 | 45.95 | 13 | 35.14 | 5 | 13.51 | 2 | 5.41 | 37 |
10.98 |
Alle deelnemers | 95 | 28.19 | 102 | 30.27 | 104 | 30.86 | 36 | 10.68 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.