Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om sukses te behaal met my eie besigheid.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 19 | 28.36 | 19 | 28.36 | 15 | 22.39 | 14 | 20.90 | 67 |
19.88 |
Natuurwet | 24 | 32.43 | 22 | 29.73 | 18 | 24.32 | 10 | 13.51 | 74 |
21.96 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 33.33 | 5 | 41.67 | 3 | 25.00 | 0 | 0.00 | 12 |
3.56 |
Regsgeleerdheid | 4 | 50.00 | 1 | 12.50 | 3 | 37.50 | 0 | 0.00 | 8 |
2.37 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 41 | 42.27 | 33 | 34.02 | 12 | 12.37 | 11 | 11.34 | 97 |
28.78 |
Ingenieurswese | 14 | 35.00 | 15 | 37.50 | 9 | 22.50 | 2 | 5.00 | 40 |
11.87 |
Gesondheidswet | 13 | 35.14 | 10 | 27.03 | 9 | 24.32 | 5 | 13.51 | 37 |
10.98 |
Alle deelnemers | 119 | 35.31 | 105 | 31.16 | 70 | 20.77 | 43 | 12.76 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.