Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om mense in nood te help.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 21 | 31.34 | 29 | 43.28 | 13 | 19.40 | 4 | 5.97 | 67 |
19.88 |
Natuurwet | 31 | 41.89 | 28 | 37.84 | 12 | 16.22 | 3 | 4.05 | 74 |
21.96 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 25.00 | 7 | 58.33 | 1 | 8.33 | 1 | 8.33 | 12 |
3.56 |
Regsgeleerdheid | 2 | 25.00 | 6 | 75.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 8 |
2.37 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 27 | 27.84 | 45 | 46.39 | 22 | 22.68 | 3 | 3.09 | 97 |
28.78 |
Ingenieurswese | 10 | 25.00 | 16 | 40.00 | 12 | 30.00 | 2 | 5.00 | 40 |
11.87 |
Gesondheidswet | 25 | 67.57 | 11 | 29.73 | 1 | 2.70 | 0 | 0.00 | 37 |
10.98 |
Alle deelnemers | 120 | 35.61 | 143 | 42.43 | 61 | 18.10 | 13 | 3.86 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.