Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om welgesteld te wees.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 18 | 26.87 | 23 | 34.33 | 18 | 26.87 | 8 | 11.94 | 67 |
19.88 |
Natuurwet | 19 | 25.68 | 29 | 39.19 | 18 | 24.32 | 8 | 10.81 | 74 |
21.96 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 25.00 | 3 | 25.00 | 6 | 50.00 | 0 | 0.00 | 12 |
3.56 |
Regsgeleerdheid | 2 | 25.00 | 3 | 37.50 | 3 | 37.50 | 0 | 0.00 | 8 |
2.37 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 35 | 36.08 | 39 | 40.21 | 22 | 22.68 | 1 | 1.03 | 97 |
28.78 |
Ingenieurswese | 11 | 27.50 | 14 | 35.00 | 9 | 22.50 | 6 | 15.00 | 40 |
11.87 |
Gesondheidswet | 9 | 24.32 | 12 | 32.43 | 14 | 37.84 | 2 | 5.41 | 37 |
10.98 |
Alle deelnemers | 97 | 28.78 | 123 | 36.50 | 91 | 27.00 | 26 | 7.72 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.