Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Met iemand uit 'n ander rasse- of etniese groep sosiaal verkeer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 39 | 58.21 | 26 | 38.81 | 2 | 2.99 | 67 |
19.88 |
Natuurwet | 45 | 60.81 | 28 | 37.84 | 1 | 1.35 | 74 |
21.96 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 58.33 | 5 | 41.67 | 0 | 0.00 | 12 |
3.56 |
Regsgeleerdheid | 6 | 75.00 | 2 | 25.00 | 0 | 0.00 | 8 |
2.37 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 53 | 54.64 | 40 | 41.24 | 4 | 4.12 | 97 |
28.78 |
Ingenieurswese | 19 | 47.50 | 21 | 52.50 | 0 | 0.00 | 40 |
11.87 |
Gesondheidswet | 27 | 72.97 | 9 | 24.32 | 1 | 2.70 | 37 |
10.98 |
Alle deelnemers | 198 | 58.75 | 131 | 38.87 | 8 | 2.37 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.