Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Was laat met die indiening van 'n werkopdrag".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 1 | 1.49 | 19 | 28.36 | 47 | 70.15 | 67 |
19.88 |
Natuurwet | 0 | 0.00 | 11 | 14.86 | 63 | 85.14 | 74 |
21.96 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 12 | 100.00 | 12 |
3.56 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 1 | 12.50 | 7 | 87.50 | 8 |
2.37 |
Teologie | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 2 | 2.06 | 13 | 13.40 | 82 | 84.54 | 97 |
28.78 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 9 | 22.50 | 31 | 77.50 | 40 |
11.87 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 3 | 8.11 | 34 | 91.89 | 37 |
10.98 |
Alle deelnemers | 3 | 0.89 | 58 | 17.21 | 276 | 81.90 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.