Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die internet vir navorsing of huiswerk gebruik".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 43 | 64.18 | 23 | 34.33 | 1 | 1.49 | 67 |
19.88 |
Natuurwet | 52 | 70.27 | 21 | 28.38 | 1 | 1.35 | 74 |
21.96 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 75.00 | 3 | 25.00 | 0 | 0.00 | 12 |
3.56 |
Regsgeleerdheid | 6 | 75.00 | 2 | 25.00 | 0 | 0.00 | 8 |
2.37 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 68 | 70.10 | 29 | 29.90 | 0 | 0.00 | 97 |
28.78 |
Ingenieurswese | 19 | 47.50 | 16 | 40.00 | 5 | 12.50 | 40 |
11.87 |
Gesondheidswet | 29 | 78.38 | 8 | 21.62 | 0 | 0.00 | 37 |
10.98 |
Alle deelnemers | 227 | 67.36 | 103 | 30.56 | 7 | 2.08 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.