Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 54 | 80.60 | 13 | 19.40 | 67 |
19.88 |
Natuurwet | 61 | 82.43 | 13 | 17.57 | 74 |
21.96 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 10 | 83.33 | 2 | 16.67 | 12 |
3.56 |
Regsgeleerdheid | 5 | 62.50 | 3 | 37.50 | 8 |
2.37 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 72 | 74.23 | 25 | 25.77 | 97 |
28.78 |
Ingenieurswese | 26 | 65.00 | 14 | 35.00 | 40 |
11.87 |
Gesondheidswet | 28 | 75.68 | 9 | 24.32 | 37 |
10.98 |
Alle deelnemers | 258 | 76.56 | 79 | 23.44 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.