Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 22 | 32.84 | 45 | 67.16 | 67 |
19.88 |
Natuurwet | 22 | 29.73 | 52 | 70.27 | 74 |
21.96 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 33.33 | 8 | 66.67 | 12 |
3.56 |
Regsgeleerdheid | 6 | 75.00 | 2 | 25.00 | 8 |
2.37 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 41 | 42.27 | 56 | 57.73 | 97 |
28.78 |
Ingenieurswese | 15 | 37.50 | 25 | 62.50 | 40 |
11.87 |
Gesondheidswet | 13 | 35.14 | 24 | 64.86 | 37 |
10.98 |
Alle deelnemers | 124 | 36.80 | 213 | 63.20 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.