Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Voorkoming van MIV/VIGS". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
206
86.19
33
13.81
239
70.92
Bruin
53
98.15
1
1.85
54
16.02
Swart
38
97.44
1
2.56
39
11.57
Indier
5
100.00
0
0.00
5
1.48
Alle deelnemers
302
89.61
35
10.39
337
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 86.192468619, Opsie 1 Bruin   : 98.148148148, Opsie 1 Swart   : 97.435897436, Opsie 1 Indier  : 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 89.614243323, Opsie 1 Wit     : 13.807531381, Opsie 2 Bruin   : 1.8518518519, Opsie 2 Swart   : 2.5641025641, Opsie 2 Alle deelnemers: 10.385756677, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.