Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om gegradueerdes sover te kry om, nadat hulle hul graad behaal het, gemeenskapsdiens te verrig". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 29 | 43.28 | 38 | 56.72 | 67 |
19.88 |
Natuurwet | 32 | 43.24 | 42 | 56.76 | 74 |
21.96 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 25.00 | 9 | 75.00 | 12 |
3.56 |
Regsgeleerdheid | 4 | 50.00 | 4 | 50.00 | 8 |
2.37 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 34 | 35.05 | 63 | 64.95 | 97 |
28.78 |
Ingenieurswese | 13 | 32.50 | 27 | 67.50 | 40 |
11.87 |
Gesondheidswet | 23 | 62.16 | 14 | 37.84 | 37 |
10.98 |
Alle deelnemers | 140 | 41.54 | 197 | 58.46 | 337 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.