Selfvertroue van Eerstejaarstudente om Studiesukses te Behaal

Studente se vertroue in hulle eie vermo‰ns om studiesukses te behaal is mbv die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, gemoniteer. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Sekerheid tov suksesvolle voltooing van graadprogram (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  2. Seker van 'n minimum gemiddeld van 60% in elke vak (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)

Klik hier om na die hoofbladsy van 2009 se Alfa Vorderingsvraelys Resultate terug te keer.