Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Pornografie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
110
66.27
56
33.73
166
86.01
Bruin
7
63.64
4
36.36
11
5.70
Swart
8
57.14
6
42.86
14
7.25
Indier
2
100.00
0
0.00
2
1.04
Alle deelnemers
127
65.80
66
34.20
193
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 66.265060241, Opsie 1 Bruin   : 63.636363636, Opsie 1 Swart   : 57.142857143, Opsie 1 Indier  : 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 65.803108808, Opsie 1 Wit     : 33.734939759, Opsie 2 Bruin   : 36.363636364, Opsie 2 Swart   : 42.857142857, Opsie 2 Alle deelnemers: 34.196891192, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.