Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 45 | 70.31 | 19 | 29.69 | 64 |
33.16 |
Natuurwet | 27 | 61.36 | 17 | 38.64 | 44 |
22.80 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 6 |
3.11 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 3 | 75.00 | 1 | 25.00 | 4 |
2.07 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 44 | 84.62 | 8 | 15.38 | 52 |
26.94 |
Ingenieurswese | 15 | 68.18 | 7 | 31.82 | 22 |
11.40 |
Gesondheidswet | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.52 |
Alle deelnemers | 139 | 72.02 | 54 | 27.98 | 193 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.