Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Middelmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 54 | 84.38 | 10 | 15.63 | 64 |
33.16 |
Natuurwet | 39 | 88.64 | 5 | 11.36 | 44 |
22.80 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 6 |
3.11 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 4 | 100.00 | 0 | 0.00 | 4 |
2.07 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 37 | 71.15 | 15 | 28.85 | 52 |
26.94 |
Ingenieurswese | 17 | 77.27 | 5 | 22.73 | 22 |
11.40 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.52 |
Alle deelnemers | 157 | 81.35 | 36 | 18.65 | 193 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.