Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Voorkoming van MIV/VIGS". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
116
91.34
11
8.66
127
65.80
Engels
36
87.80
5
12.20
41
21.24
Afr/Eng
8
72.73
3
27.27
11
5.70
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
14
100.00
0
0.00
14
7.25
Alle deelnemers
174
90.16
19
9.84
193
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 91.338582677, Opsie 1 Engels: 87.804878048, Opsie 1 Afr/Eng: 72.727272727, Opsie 1 Ander: 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 90.155440414, Opsie 1 Afrikaans: 8.6614173228, Opsie 2 Engels: 12.195121951, Opsie 2 Afr/Eng: 27.272727273, Opsie 2 Alle deelnemers: 9.8445595855, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.