Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Om gegradueerdes sover te kry om, nadat hulle hul graad behaal het, gemeenskapsdiens te verrig". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
49
29.52
117
70.48
166
86.01
Bruin
5
45.45
6
54.55
11
5.70
Swart
8
57.14
6
42.86
14
7.25
Indier
1
50.00
1
50.00
2
1.04
Alle deelnemers
63
32.64
130
67.36
193
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 29.518072289, Opsie 1 Bruin   : 45.454545454, Opsie 1 Swart   : 57.142857143, Opsie 1 Indier  : 50, Opsie 1 Alle deelnemers: 32.642487047, Opsie 1 Wit     : 70.481927711, Opsie 2 Bruin   : 54.545454545, Opsie 2 Swart   : 42.857142857, Opsie 2 Indier  : 50, Opsie 2 Alle deelnemers: 67.357512953, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.