Indrukke van 2009 Studente van die Alfa Vorderingsvraelys - In Hul Eie Woorde

I believe it's a well rounded questionnaire. Would be interested to know the over all results and outcomes of all the first year students.

"NOT MUCH IT, WAS REASONABLE"

I think that there could have been more answers to choose from.

It could be viewed as slightly biased since some of the questions do not have a clear yes and no answer and have more of a answer based on what the person who set the questionnaire wants to get.

It sounds helpful in improving campus life in general.

Good

"It was not asked anywhere whether I was satisfied doing my chosen course or not, which affects many of my answers."

"It is really valid, however i believe it should focus some more on the educational side of the varsity itself... The main factor being the lecturers themselves. For example, the lecturers' attitudes which affect the students as well as things such as la

I felt that the questions were very relevent and that the questionnaire was set up and articulated very well.

Wish each faculty should have profesional councilors and there after if the problem is more than power they must reffer to other profesionals and I am not participating in the class the lecturers must call me to find out what is a problem rather than wait

"Helped me to reflect on areas i need to improve, or work on. etc"

I sincerely hope that the answers are taken as seriously in their consideration as they were in their being-answered. Questionnaires like this are important for giving the students a way to communicate thoughts as well as to reach out for help.

Highlights essential information that needs to be reserched.

somewhat long but necessary

its was a straight forward questionnaire that i felt touched on every aspect of my first year that i could imagine. well set out.

"There are areas of vague questions. But majority of the questions seemed to be directed in the right direction. Therefore, the ideals of what needs to be tackled round the larger issues are valid but not all of them. "

No comment!

this questionnaire needs to be narrowed down on the academics side. it could focus more on how students handel the first year subjects and their learning experience.

"Extremely good. A bid to much questions, not all will be honest for so long"

The questionaire is well rounded on the whole. I do feel that the questions refering to whether certain things are of 'top priority in South Africa' may be improved with respect to giving more options for answers. Perhaps 'marginally important' and 'not c

Needs to find out more about peoples view of the racism issue especially here at university because its still very rife and it adversely affects performance

"Good, general questions. Informatice and yet not probing."

"Helps one to know more about oneself, Help one be in tune with ones innerself and lets one know if one has been prioritising or not."

The questions are well put together.

Found the questionaire very effective and covers all aspects necessary in evaluating first year students wholly... would have preferred som of the questions to have place where you have the option of filling in long answers aswell... Thank you for the opp

For international students the beginning of the year programs seem to run at the same time so the university the two need to work together.Mature first year students never realy gent intergrated well in the mentoring program especialy those staying in aca

what will happen with the results?

I think its good since it covers most aspects of university and it takes insight into the individuals thinking and priorities.

good

"It was a decent questionnaire, but I do not feel that answering any of these questions has actually had any influence in my life, as I do not believe that I will be making any changes any time soon!Sorry"

"This questionaire was well planned, and therefore is a well balanced and will get fairly useful information"

"Did the questions regarding academic support refer to services used, ease of access, or need to use them? E.g. online help - did not know about it"

the questions were well structured

"shot, interesting questions."

Decent coverage of a first year's student life.

Questions seem to be too braod to be of real use

"It was good except the question no.3. I don't want so attain any degree, I just want to stay in University till I find out what I really want to do with my life. I hate the environment of this place, so my future (I think) lies out of the realm of academ

"It touches on interesting spheres which can dramatically alter ones experience and ability to achieve within the University. I believe (using one's own discretion, that it may be of great benefit to whomever is conducting research to conduct personal i

interesting.

covers a broad spectrum of topics. challenges the participant to engage properly and critically. i enjoyed doing it.

Gives a rough understanding of what each person has to say about the university.

Intresant en Laat mens dink oor wa mee jy besig is en wat jy eintlik moet doen

Dit is goed vir selfevaluering en hoe jy jouself kan verbeter.

Party vrae sinneloos

dit handel te veel oor rasse

Baie lang vraelys!

Ek sou verkies het as daar plekke was wat ek my eie mening kon gee ipv die hele tyd net opsies te kies.

dikwels is die vrae en antwoorde nie jou keuse nie.

"daar is sommige van die vrae wat nie baie duidelik gestel is nie, van die vrae kan dubbelsinnig wees en nie presies weet wat jy moet antwoord of reageer nie. bv die vraag van die godsdienstige aktiwiteite "

ek dink baie noodsaklike vrae was gevra en dat dit baie nuttige inligting gaan insamel.

Baie waardevol. dankie

"Dit is goed saamgestel en handel oor alle aspekte rondom studies, die Universiteit en die samelewing."

dink dis 'n goeie idee om rekord te hou oor hoe elke student die universiteit ervaar

baie vrae wat ek soms myself vra

Baie goed. dankie

"Dit dek alle opsigde van die jaar, maar is te langdradig>"

"Die vraelys is nogal lank, en die vrae is nie almal duidelik uit een gesit nie."

Dit is simpel

Goed

Nogals baie omvattend.

Dit was 'n bietjie lank.

Dit het my laat dink en die vrae is goed geformuleer.

Dit dek 'n redelike verskeidenheid van die dinge wat ons mee te doen kry op universiteit. Dit is 'n goeie vraelys.

Ek dink dit is 'n baie goeie vraelys.

Te veel onnodige vrae.

Baie deeglik

"Dit is ietwat lank, maar die vrae is baie toepaslik."

Kon beter saamgestel gewees het

Dit behels alle aspekte van universiteit lewe

onnodig

Dit is 'n wye verskeidenheid van situasies wat die gebeure van 'n eerstejaar goed saamvat

goeie vraelys.baie dieselfde as die ander 2 wat ek ingevul het.net meer georganiseerd.ek hou van hierdie een.

Ek kan verstaan hoekom die vrae gevra word en weet die Universiteit is daarop uit om te verbeter

Dit hou 'n bre‰ verband in terme van 1e jaar studente se behoeftes.

Geen mening

"Dit was lekker om in te vul en het my die kans gegee om 'n bietjie na te dink oor myself en wie en wat ek is en waarheen ek oppad is nie net in die Universiteit nie, maar ook persoonlik. Dankie daarvoor en sterkte met watookal julle mee besig is.."

het my laat dink.

Dit het my laat dink

"Ek wil graag met baie respek vra in watter SA die outeur van die vraelys bly sodat hy nogsteeds regstellende wil ""in werking stel"". Dis reeds hier en dit is reeds korrup. Ek sou ook graag wil weet van die Aanlyn-Hulplyn. Ek het nog nie daarop afgekom n

dit is 'n goeie ding om uit te vind hoe die studente aanpas. My opinie is dat daar meer oor die universiteit self gevra moet word oor dinge wat kan verbeter of ons gevoel oor die taal beleid.

"word baie belangrike vrae gevra, ek hoop al die vraelyste word eerlik beantwoord en op gereageer."

Goed saamgestel en effektief

"Te veel positiewe keuses en te min negatiewe opsies. Uiters effektief, effektief, redelik effektiek en oneffektief - wat van absurd en afbrekend?"

Goed geformuleer.

"Dit is 'n baie lutraak vraelys, maar tog kan dit interessant wees om die uitslae te sien."

Dis 'n goeie vraelys wat op alle aspekte van 'n student se lewe fokus.

die vrae was baie goed opgestel en het 'n wye spektrum gedek.

Dit is meestal gemik op die residensieel student (koshuis) min inligting was gevra oor die student wat sy/haar eie potjie moet krap en self moet sorg vir dinge wat in n koshuis as van self spreekend aanvaar word (b.v. die impak wat om vir jou self to sorg

Dit was 'n goeie vraelys wat 'n wye verskeidenheid situasies raak

"Baie intressant, goeie vrae en sommige vrae wat die gewone vraelyste nie vra nie, maar wat alle Suid-Afrikaners oor praat en wonder."

"goeie vrae, hoop dit word goed gebruik"

Dit sal interasant wees om die statistieke te sien en te kyk na studente se verskeie maniere van dinge doen en hoe hul gelowe en waardes verskil.

Die vraelys dek die algehele konsepte wat op universiteite aangetref word. Ek kan verseker sien hoe hierdie tipe vrae hierdie instelling kan help om 'n verder verbeterde manier te ontwikkel om inskakeling by 'n tersiˆre leerprogram te vergemaklik. Alle st

kry insig oor wat kort in my lewe

Dit was goed.Dit het n wye reeks van vrae gedek wat belangrik is.

Vrae is redig nie goed gestel nie. stel dit so die eerste vrae was verstaanbaar maar van vraag 90 af verstaan ek nie nie altyd wat julle vra nie.

Dit is baie goed uiteen gesit

"Goed georganiseerd, maar het 'n paar onodige vrae."

dit is oulik

"dit is goed uiteengesit en die vrae is effektief, maklik genoeg en noodsaaklik. ek dink net dit was 'n bietjie lank."

"Waar is die vrae oor of die universiteit enigsins in my behoeftes voldoen? HOEKOM is daar nie 'n vraag wat vra of die universiteit waarde vir my geld bied nie? Hoekom is daar vrae wat die persoon wat die vraelys beantwoord in 'n ""raskamp"" plaas? Wys di

Dit was 'n goeie idee om pryse aan te bied sodat nodige inligting igesamel kan word. Die vraelys is maar lank en die pryse motiveer my om dit in te vul.

Daar was baie relevante vrae wat geskik is vir enige student om oor te dink en sy of haar in daardie posissie te plaas en dan die antwoord maak.

ek hoop die resultate word aan ons bekend gemaak.

Baie goed uit een gesit

"Die vraelys neem net baie tyd in belsag, verder is dit goed saamgestel."

"Is 'n baie goeie idee, want by enige instelling is daar ruimte vir verbetering..en die vraelys sˆ vir my daar word moeite gedoen vir verbetering in die universiteit. Dis verblywend om dit te weet!!! "

Wonderlik

Dis goeie vrae wat gestel is vir eerste jaar studente.

"dit is kort en maklik om te beantwoord, met geen nuttelose vrae nie."

"Vrae was baie lank, kan minder woorde gebruik om dieselfde te se."

"Baie goeie vraelys, laat mens dink en besef hoe jy rerig voel!!"

"Dit dek, volgens my, baie belangrike kwessies wat ons as eerstejaars in staat stel om ook na te dink oor ons eie welstand, en dus meer (of minder) aandag daaraan te gee indien nodig."

Mens kan die vrae goed verstaan.