Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Alkoholmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 135 | 81.82 | 30 | 18.18 | 165 |
22.63 |
Natuurwet | 134 | 87.01 | 20 | 12.99 | 154 |
21.12 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 16 | 76.19 | 5 | 23.81 | 21 |
2.88 |
Regsgeleerdheid | 8 | 66.67 | 4 | 33.33 | 12 |
1.65 |
Teologie | 9 | 100.00 | 0 | 0.00 | 9 |
1.23 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 135 | 73.77 | 48 | 26.23 | 183 |
25.10 |
Ingenieurswese | 52 | 78.79 | 14 | 21.21 | 66 |
9.05 |
Gesondheidswet | 47 | 88.68 | 6 | 11.32 | 53 |
7.27 |
Alle deelnemers | 586 | 80.38 | 143 | 19.62 | 729 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.