Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
323
66.32
164
33.68
487
66.80
Bruin
70
67.96
33
32.04
103
14.13
Swart
38
61.29
24
38.71
62
8.50
Indier
5
45.45
6
54.55
11
1.51
Alle deelnemers
488
66.94
241
33.06
729
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 66.324435318, Opsie 1 Bruin   : 67.961165048, Opsie 1 Swart   : 61.290322581, Opsie 1 Indier  : 45.454545454, Opsie 1 Alle deelnemers: 66.941015089, Opsie 1 Wit     : 33.675564682, Opsie 2 Bruin   : 32.038834951, Opsie 2 Swart   : 38.709677419, Opsie 2 Indier  : 54.545454545, Opsie 2 Alle deelnemers: 33.058984911, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.