Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 110 | 66.67 | 55 | 33.33 | 165 |
22.63 |
Natuurwet | 93 | 60.39 | 61 | 39.61 | 154 |
21.12 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 12 | 57.14 | 9 | 42.86 | 21 |
2.88 |
Regsgeleerdheid | 10 | 83.33 | 2 | 16.67 | 12 |
1.65 |
Teologie | 7 | 77.78 | 2 | 22.22 | 9 |
1.23 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 124 | 67.76 | 59 | 32.24 | 183 |
25.10 |
Ingenieurswese | 42 | 63.64 | 24 | 36.36 | 66 |
9.05 |
Gesondheidswet | 38 | 71.70 | 15 | 28.30 | 53 |
7.27 |
Alle deelnemers | 488 | 66.94 | 241 | 33.06 | 729 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.