Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om 'n gesin groot te maak.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 65 | 39.39 | 49 | 29.70 | 34 | 20.61 | 17 | 10.30 | 165 |
22.63 |
Natuurwet | 63 | 40.91 | 51 | 33.12 | 27 | 17.53 | 13 | 8.44 | 154 |
21.12 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 10 | 47.62 | 7 | 33.33 | 3 | 14.29 | 1 | 4.76 | 21 |
2.88 |
Regsgeleerdheid | 3 | 25.00 | 3 | 25.00 | 5 | 41.67 | 1 | 8.33 | 12 |
1.65 |
Teologie | 3 | 33.33 | 6 | 66.67 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 9 |
1.23 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 70 | 38.25 | 55 | 30.05 | 40 | 21.86 | 18 | 9.84 | 183 |
25.10 |
Ingenieurswese | 22 | 33.33 | 20 | 30.30 | 11 | 16.67 | 13 | 19.70 | 66 |
9.05 |
Gesondheidswet | 28 | 52.83 | 14 | 26.42 | 8 | 15.09 | 3 | 5.66 | 53 |
7.27 |
Alle deelnemers | 296 | 40.60 | 222 | 30.45 | 135 | 18.52 | 76 | 10.43 | 729 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.