Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Kies een. Om beter denkvaardighede te ontwikkel.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Sal voordeel daaruit trek
  3. Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Sal geen voordeel daaruit trek nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
51
30.91
82
49.70
28
16.97
4
2.42
165
22.63
Natuurwet
56
36.36
71
46.10
22
14.29
5
3.25
154
21.12
Opvoedkunde
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Landbou -en Bosbouwet
8
38.10
10
47.62
3
14.29
0
0.00
21
2.88
Regsgeleerdheid
6
50.00
6
50.00
0
0.00
0
0.00
12
1.65
Teologie
4
44.44
5
55.56
0
0.00
0
0.00
9
1.23
Ekonomiese -en Bestuurswet
56
30.60
97
53.01
29
15.85
1
0.55
183
25.10
Ingenieurswese
26
39.39
27
40.91
9
13.64
4
6.06
66
9.05
Gesondheidswet
20
37.74
21
39.62
9
16.98
3
5.66
53
7.27
Alle deelnemers
250
34.29
349
47.87
110
15.09
20
2.74
729
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.