Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Is verantwoordelik genoeg om jou lewe te organiseer en op jou eie oor die weg te kom.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 123 | 28.87 | 194 | 45.54 | 93 | 21.83 | 13 | 3.05 | 3 | 0.70 | 426 |
58.44 |
Manlik | 52 | 21.94 | 108 | 45.57 | 68 | 28.69 | 8 | 3.38 | 1 | 0.42 | 237 |
32.51 |
Alle deelnemers | 191 | 26.20 | 331 | 45.40 | 177 | 24.28 | 26 | 3.57 | 4 | 0.55 | 729 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.