Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Jou eie rekenaar gebruik.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 118 | 71.52 | 16 | 9.70 | 31 | 18.79 | 165 |
22.63 |
Natuurwet | 117 | 75.97 | 19 | 12.34 | 18 | 11.69 | 154 |
21.12 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 16 | 76.19 | 2 | 9.52 | 3 | 14.29 | 21 |
2.88 |
Regsgeleerdheid | 11 | 91.67 | 1 | 8.33 | 0 | 0.00 | 12 |
1.65 |
Teologie | 6 | 66.67 | 2 | 22.22 | 1 | 11.11 | 9 |
1.23 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 154 | 84.15 | 13 | 7.10 | 16 | 8.74 | 183 |
25.10 |
Ingenieurswese | 44 | 66.67 | 12 | 18.18 | 10 | 15.15 | 66 |
9.05 |
Gesondheidswet | 35 | 66.04 | 7 | 13.21 | 11 | 20.75 | 53 |
7.27 |
Alle deelnemers | 557 | 76.41 | 73 | 10.01 | 99 | 13.58 | 729 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.