Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Per e-pos gekommunikeer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 134 | 81.21 | 30 | 18.18 | 1 | 0.61 | 165 |
22.63 |
Natuurwet | 117 | 75.97 | 35 | 22.73 | 2 | 1.30 | 154 |
21.12 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 18 | 85.71 | 2 | 9.52 | 1 | 4.76 | 21 |
2.88 |
Regsgeleerdheid | 9 | 75.00 | 3 | 25.00 | 0 | 0.00 | 12 |
1.65 |
Teologie | 7 | 77.78 | 2 | 22.22 | 0 | 0.00 | 9 |
1.23 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 138 | 75.41 | 38 | 20.77 | 7 | 3.83 | 183 |
25.10 |
Ingenieurswese | 52 | 78.79 | 14 | 21.21 | 0 | 0.00 | 66 |
9.05 |
Gesondheidswet | 45 | 84.91 | 8 | 15.09 | 0 | 0.00 | 53 |
7.27 |
Alle deelnemers | 574 | 78.74 | 144 | 19.75 | 11 | 1.51 | 729 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.