Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Dosent vir raad gevra".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 28 | 16.97 | 98 | 59.39 | 39 | 23.64 | 165 |
22.63 |
Natuurwet | 19 | 12.34 | 98 | 63.64 | 37 | 24.03 | 154 |
21.12 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 4.76 | 14 | 66.67 | 6 | 28.57 | 21 |
2.88 |
Regsgeleerdheid | 1 | 8.33 | 10 | 83.33 | 1 | 8.33 | 12 |
1.65 |
Teologie | 1 | 11.11 | 7 | 77.78 | 1 | 11.11 | 9 |
1.23 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 19 | 10.38 | 92 | 50.27 | 72 | 39.34 | 183 |
25.10 |
Ingenieurswese | 5 | 7.58 | 47 | 71.21 | 14 | 21.21 | 66 |
9.05 |
Gesondheidswet | 6 | 11.32 | 36 | 67.92 | 11 | 20.75 | 53 |
7.27 |
Alle deelnemers | 94 | 12.89 | 436 | 59.81 | 199 | 27.30 | 729 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.