Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die waarde van die inligting wat uit verskillende bronne ingewin is, beoordeel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 71 | 43.03 | 86 | 52.12 | 8 | 4.85 | 165 |
22.63 |
Natuurwet | 65 | 42.21 | 72 | 46.75 | 17 | 11.04 | 154 |
21.12 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 28.57 | 12 | 57.14 | 3 | 14.29 | 21 |
2.88 |
Regsgeleerdheid | 2 | 16.67 | 9 | 75.00 | 1 | 8.33 | 12 |
1.65 |
Teologie | 5 | 55.56 | 3 | 33.33 | 1 | 11.11 | 9 |
1.23 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 36 | 19.67 | 129 | 70.49 | 18 | 9.84 | 183 |
25.10 |
Ingenieurswese | 14 | 21.21 | 41 | 62.12 | 11 | 16.67 | 66 |
9.05 |
Gesondheidswet | 15 | 28.30 | 35 | 66.04 | 3 | 5.66 | 53 |
7.27 |
Alle deelnemers | 231 | 31.69 | 427 | 58.57 | 71 | 9.74 | 729 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.