Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Idees of begrippe gebruik uit verskillende vakke om werkopdragte af te handel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 62 | 37.58 | 92 | 55.76 | 11 | 6.67 | 165 |
22.63 |
Natuurwet | 45 | 29.22 | 95 | 61.69 | 14 | 9.09 | 154 |
21.12 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 23.81 | 15 | 71.43 | 1 | 4.76 | 21 |
2.88 |
Regsgeleerdheid | 2 | 16.67 | 7 | 58.33 | 3 | 25.00 | 12 |
1.65 |
Teologie | 4 | 44.44 | 5 | 55.56 | 0 | 0.00 | 9 |
1.23 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 75 | 40.98 | 91 | 49.73 | 17 | 9.29 | 183 |
25.10 |
Ingenieurswese | 29 | 43.94 | 30 | 45.45 | 7 | 10.61 | 66 |
9.05 |
Gesondheidswet | 26 | 49.06 | 25 | 47.17 | 2 | 3.77 | 53 |
7.27 |
Alle deelnemers | 272 | 37.31 | 398 | 54.60 | 59 | 8.09 | 729 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.