Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Het saam met studente in groepverband gestudeer".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 31 | 18.79 | 93 | 56.36 | 41 | 24.85 | 165 |
22.63 |
Natuurwet | 36 | 23.38 | 83 | 53.90 | 35 | 22.73 | 154 |
21.12 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 19.05 | 13 | 61.90 | 4 | 19.05 | 21 |
2.88 |
Regsgeleerdheid | 4 | 33.33 | 4 | 33.33 | 4 | 33.33 | 12 |
1.65 |
Teologie | 2 | 22.22 | 4 | 44.44 | 3 | 33.33 | 9 |
1.23 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 40 | 21.86 | 92 | 50.27 | 51 | 27.87 | 183 |
25.10 |
Ingenieurswese | 15 | 22.73 | 36 | 54.55 | 15 | 22.73 | 66 |
9.05 |
Gesondheidswet | 14 | 26.42 | 32 | 60.38 | 7 | 13.21 | 53 |
7.27 |
Alle deelnemers | 152 | 20.85 | 404 | 55.42 | 173 | 23.73 | 729 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.