Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is ten opsigte van die die Eerstejaarsakademie: Om die hulpaanbiedinge van die Akademiese Steunsentrums te gebruik.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 29 | 17.58 | 41 | 24.85 | 52 | 31.52 | 43 | 26.06 | 165 |
22.63 |
Natuurwet | 21 | 13.64 | 48 | 31.17 | 57 | 37.01 | 28 | 18.18 | 154 |
21.12 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 9.52 | 8 | 38.10 | 7 | 33.33 | 4 | 19.05 | 21 |
2.88 |
Regsgeleerdheid | 3 | 25.00 | 3 | 25.00 | 5 | 41.67 | 1 | 8.33 | 12 |
1.65 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 33.33 | 4 | 44.44 | 2 | 22.22 | 9 |
1.23 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 27 | 14.75 | 49 | 26.78 | 66 | 36.07 | 41 | 22.40 | 183 |
25.10 |
Ingenieurswese | 13 | 19.70 | 17 | 25.76 | 21 | 31.82 | 15 | 22.73 | 66 |
9.05 |
Gesondheidswet | 8 | 15.09 | 18 | 33.96 | 14 | 26.42 | 13 | 24.53 | 53 |
7.27 |
Alle deelnemers | 112 | 15.36 | 203 | 27.85 | 254 | 34.84 | 160 | 21.95 | 729 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.