Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe waardevol die volgende vir jou persoonlik is: Die vroeë-assesseringstelsel.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Uiters waardevol
- Baie waardevol
- Redelik waardevol
- Van geen waarde
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 31 | 18.79 | 63 | 38.18 | 60 | 36.36 | 11 | 6.67 | 165 |
22.63 |
Natuurwet | 46 | 29.87 | 53 | 34.42 | 47 | 30.52 | 8 | 5.19 | 154 |
21.12 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 19.05 | 10 | 47.62 | 5 | 23.81 | 2 | 9.52 | 21 |
2.88 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 9 | 75.00 | 3 | 25.00 | 0 | 0.00 | 12 |
1.65 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 33.33 | 6 | 66.67 | 0 | 0.00 | 9 |
1.23 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 47 | 25.68 | 87 | 47.54 | 47 | 25.68 | 2 | 1.09 | 183 |
25.10 |
Ingenieurswese | 18 | 27.27 | 18 | 27.27 | 20 | 30.30 | 10 | 15.15 | 66 |
9.05 |
Gesondheidswet | 15 | 28.30 | 21 | 39.62 | 13 | 24.53 | 4 | 7.55 | 53 |
7.27 |
Alle deelnemers | 176 | 24.14 | 285 | 39.09 | 227 | 31.14 | 41 | 5.62 | 729 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.