Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Die inwerkingstelling van regstellende aksie sonder die vervreemding van verskillende groepe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 114 | 69.09 | 51 | 30.91 | 165 |
22.63 |
Natuurwet | 90 | 58.44 | 64 | 41.56 | 154 |
21.12 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 52.38 | 10 | 47.62 | 21 |
2.88 |
Regsgeleerdheid | 12 | 100.00 | 0 | 0.00 | 12 |
1.65 |
Teologie | 6 | 66.67 | 3 | 33.33 | 9 |
1.23 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 129 | 70.49 | 54 | 29.51 | 183 |
25.10 |
Ingenieurswese | 37 | 56.06 | 29 | 43.94 | 66 |
9.05 |
Gesondheidswet | 39 | 73.58 | 14 | 26.42 | 53 |
7.27 |
Alle deelnemers | 474 | 65.02 | 255 | 34.98 | 729 |
100.00 | |
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
|
|
Persentasie response per opsie per fakulteit |
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e
r
e
s
p
o
n
s
e
| | | |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
  |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
|
|
 |
|
|
      |
|
|
Opsie 1 |
Opsie 2 |
|
|
Opsies |
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.