Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Voorkoming van MIV/VIGS". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
359
88.42
47
11.58
406
55.69
Engels
162
94.74
9
5.26
171
23.46
Afr/Eng
27
90.00
3
10.00
30
4.12
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
53
94.64
3
5.36
56
7.68
Alle deelnemers
655
89.85
74
10.15
729
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 88.42364532, Opsie 1 Engels: 94.736842105, Opsie 1 Afr/Eng: 90, Opsie 1 Ander: 94.642857143, Opsie 1 Alle deelnemers: 89.849108367, Opsie 1 Afrikaans: 11.57635468, Opsie 2 Engels: 5.2631578947, Opsie 2 Afr/Eng: 10, Opsie 2 Ander: 5.3571428571, Opsie 2 Alle deelnemers: 10.150891632, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.