Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Die inwerkingstelling van regstellende aksie sonder die vervreemding van verskillende groepe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
35
67.31
17
32.69
52
66.67
Manlik
18
69.23
8
30.77
26
33.33
Alle deelnemers
53
67.95
25
32.05
78
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.