Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Met iemand uit 'n ander rasse- of etniese groep sosiaal verkeer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 6 | 66.67 | 1 | 11.11 | 2 | 22.22 | 9 |
16.67 |
Natuurwet | 7 | 53.85 | 6 | 46.15 | 0 | 0.00 | 13 |
24.07 |
Opvoedkunde | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 2 |
3.70 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 9 | 52.94 | 7 | 41.18 | 1 | 5.88 | 17 |
31.48 |
Ingenieurswese | 3 | 50.00 | 1 | 16.67 | 2 | 33.33 | 6 |
11.11 |
Gesondheidswet | 5 | 71.43 | 2 | 28.57 | 0 | 0.00 | 7 |
12.96 |
Alle deelnemers | 31 | 57.41 | 18 | 33.33 | 5 | 9.26 | 54 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.