Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Was laat met die indiening van 'n werkopdrag".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 1 | 11.11 | 2 | 22.22 | 6 | 66.67 | 9 |
16.67 |
Natuurwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 13 | 100.00 | 13 |
24.07 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
3.70 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 0 | 0.00 | 2 | 11.76 | 15 | 88.24 | 17 |
31.48 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 6 | 100.00 | 6 |
11.11 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 1 | 14.29 | 6 | 85.71 | 7 |
12.96 |
Alle deelnemers | 1 | 1.85 | 6 | 11.11 | 47 | 87.04 | 54 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.